Modulekode | TRL 251 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Vertaling in enige twee tale in die Skool vir Tale, mits die spesifieke taalkombinasie gedurende die betrokke jaar geakkommodeer kan word. Ekwivalensie op woordvlak en bokant woordvlak. Ekwivalensie op teksvlak. Probleme met die verkryging van ekwivalensie in 'n verskeidenheid tipes tekste. Praktiese vertaalwerk. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | TRL 151 |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Afrikatale |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App